Toesprake
Ons is ‘n ywerige span van vyf skrywers wat graag toesprake vir die ATKV, skolekompetisies,
Super 12 of enige ander aangeleentheid skryf. Ons skryf in Afrikaans en Engels.
Elke toespraak word spesiaal vir elke individuele spreker geskryf en GEEN DUPLISERING
van die toespraak vind plaas nie. Jy het alleenreg op jou toespraak en jy hoef dus
nie bekommerd te wees dat iemand anders jou toespraak gaan lewer nie.
Toespraakkoste beloop gemiddeld R300 tot R500 vir individuele toesprake en R800 tot R1000 per spantoespraak.
Sou daar enige pryswisseling wees, sal u met bestelling daarvan in kennis gestel
word.
Stuur ‘n e-pos aan radikaleredenaar@yahoo.com vir bestellings of kontak ons met
enige vrae wat u sou hê.
Radikale Redenaarsfees
Inligting
Inskryfvorm