In ‘n kompeterende bedryf soos redenaars is die skryf van die toespraak dikwels ‘n probleem. Vir individuele hulp en afrigting, bystand met die skryf van die toespraak of selfs net algemene raad, kontak ons gerus! Dit geld ook vir dramastukke, debatstoesprake, spanredenaars en selfs opvoerings. Toesprake word vir individue geskryf en as u eers die toespraak gekoop het, word dit u eiendom! Elkeen is uniek, vars en spesiaal vir u geskryf. Ons hou van ligte, humoristiese werk, maar ernstiger toesprake word graag geskryf. Redenaarstoesprake kos tans R250 elk en spanredenaars R600 per span (al vier toesprake). Stuur ‘n e-pos aan chantelle@radikaleredenaar.co.za vir bestellings. |