Die Radikale Redenaar is sedert 2005 reeds sinoniem met die kuns van redeneer, die skryf van toesprake, reël van beoordelaars en sprekers, die ontwikkeling van skryfkuns in skole asook die aanbied van verskeie werkswinkels en kursusse.

Kliek gerus op een van die skakels regs om meer uit te vind…